Get Adobe Flash player

Wen 'n wonderlike bootvaart vir 2 op die MSC Orchestra vir slegs R200!!! Plus die Oppiwater Kunstefees!

Wen 'n wonderlike bootvaart vir 2 op die MSC Orchestra vir slegs R200!!! Plus die Oppiwater Kunstefees!
Share

Wen 'n kajuit vir twee op die Oppiwater Kunstefees aanboord die mooie en groter MSC Orchestra

  • Koop 'n lootjie van R200 en die heerlike bootvaart
  • ter waarde van R25 000 kan joune wees!
  • 25 - 30 Januarie 2021

Ja, jy het reg gelees. Jy kan 'n wonderlike bootvaart vir 2 met volle Kunstefees wen vir slegs R200 aanboord die groter en mooie MSC Orchestra. Dit is baie eenvoudig. Kliek net op die KOOP 'N LOOTJIE-knoppies en koop 'n lootjie en jy is in die trekking! Hoe meer lootjies jy natuurlik koop, hoe groter is jou kans. Daar is geen beperking op die hoeveelheid lootjies wat jy mag koop nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie. Met hierdie "raffle" se inkomste, help jy die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidswêreld om te bly voortbestaan in hierdie baie moeilike tye vir die bedryf. Met groot waardering en dank!

Koop 'n Lootjie

 abr logo280