Get Adobe Flash player

FIELA SE KIND: DIE DRAMA-werksessie vir Matrieks uitgestel na 26 Aug van 10:00-12:00. Bespreek nou vir jou Matrieks!

FIELA SE KIND: DIE DRAMA-werksessie vir Matrieks uitgestel na 26 Aug van 10:00-12:00. Bespreek nou vir jou Matrieks!
Share

FIELA SE KIND - DIE DRAMA

AANLYN DIGITALE

WERKS- EN BESPREKINGSSESSIE

VIR MATRIEKS: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Woensdag, 26 Augustus 2020 (10:00-12:00)

VIR AANDAG:

Departementshoofde: Afrikaans Matrieks - Addisionele Taal

Onderwysers

Skoolhoofde

Stuur asb na die relevante persone aan. U is ook welkom om dit vir u kollegas en buurskole aan te stuur.

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Bespreek Hier

 abr logo280