Get Adobe Flash player

Privaat Losie-kaartjies nou beskikbaar vir GÉ SING: HOOR MY LIED by Sun Arena van Time Square - Pretoria (3 Nov 2019)

Privaat Losie-kaartjies nou beskikbaar vir GÉ SING: HOOR MY LIED by Sun Arena van Time Square - Pretoria (3 Nov 2019)
Share

Slegs R600 pp wat driegang-ete insluit!!! Ideaal vir maatskappye. Slegs 48 plekke beskikbaar!!!

Lefra en die Sun Arena van Time Square het so pas ekstra privaat losie-kaartjies beskikbaar gemaak! Vir slegs R600 per persoon, ontvang jy die volgende:

  • Toegang tot die privaatlosie
  • Kontantkroeg beskikbaar in Losie
  • Kaartjie vir GÉ SING: HOOR MY LIED
  • Drie-gang ete by La Rosa Restaurant by Time Square
  • Een gratis José Guerva-tequila by aankoms by die restaurant
  • Vingerhappies in die losie

MENU

1 X Free Jose Cuerva Tequila

STARTERS:

JALAPENO CROQUETA

3 DELICIOUS CROQUETAS WITH CHEESE, POTATO AND AVO CREMA

OR

NACHOS PEQUENO

TORTILLA CHIPS WITH MELTED CHEESE SAUCE, SHREDDED MOZZARELLA & CHEDDAR CHEESE & JALAPENOS. FULLY LOADED WITH HOUSE SALSA, GUACAMOLE AND CREMA

MAINS:

POLLO Y MAIZE TACOS

2 SOFT FLOUR TACOS

GRILLED SPICY CHICKEN, BLACK BEANS, CORN AND RED ONION SALSA CHIPOTLE MAYO AND CORIANDER

OR

RANCHERO ENCHILADAS

SLOW BRAISED PORK ANCHIOTE, QUESO FRESCA, RANCHERO SAUCE, CREMA & CILANTRO

OR

TAZONE SESAME CHICKEN BURRITO BOWL

SESAME FRIED CHICKEN STRIPS, GREEN RICE, SHREDDED LETTUCE, HABANERO PINEAPPLE SALSA, GUACAMOLE & CREMA

 Dessert:

Churros

TWO FRIED MEXICAN PASTRIES COATED IN CINNAMON SUGAR AND DRIZZLED WITH SALTED CAREMAL

 OR

Helado

THREE SCOOPS OF CHOCOLATE OR VANILLA ICE-CREAM WITH CHOCOLATE SAUCE

  • Gaste kan self besluit of hulle voor die vertoning of na die vertoning wil gaan eet
  • Voor vertoning: 12:00-14:30
  • Na vertoning: 18:00-20:00
  • First-come-first-serve
  • Indien die eerste sitting vol is, sal gaste na volgende sitting geskuif word.
  • Besprekingsvorm en betaling bevestig bespreking
  • Alle drankies vir u eie rekening

Om te bespreek, skakel nou vir Monica by (011) 815 3000 of epos ons aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Vir aanlyn besprekings of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280