Get Adobe Flash player

Laerskole en Hoërskole: Skryf nou in vir REVUE 2019! Sluitingsdatum: 31 Julie 2019

Laerskole en Hoërskole: Skryf nou in vir REVUE 2019! Sluitingsdatum: 31 Julie 2019
Share

REVUE 2019 is 'n Nasionale Revuekompetisie vir Hoërskole en Laerskole wat sake uitspook om die titel van BESTE REVUE 2019. 

Vanjaar se kompetisie vind weer by Carnival City plaas. Die uitdunne word in die Mardi Gras Teater gedoen en die Finale sal in die groot Big Top Arena aangebied word. Datums vir uitdunne, semi-finale en finale kompetisies vir Laerskole en Hoërskole is so pas bekend gemaak.

LAERSKOLE

3-7 September 2019

HOëRSKOLE

10-14 September 2019

FINAAL

18 September 2019

REVUE 2019 is 'n Nasionale Revuekompetisie vir Hoërskole en Laerskole wat sake uitspook om die titel van BESTE REVUE 2019. 

Vanjaar se kompetisie vind weer by Carnival City plaas. Die uitdunne word in die Mardi Gras Teater gedoen en die Finale sal in die groot Big Top Arena aangebied word. Datums vir uitdunne, semi-finale en finale kompetisies vir Laerskole en Hoërskole is so pas bekend gemaak.

REVUE 2019 is 'n Nasionale Revuekompetisie - juis daarom is dit vir ons lekker om inskrywings van regoor Suid-Afrika te ontvang. Beslis ook die mees opwindende revuekompetisie in die land. Skryf nou in! Ongelukkig gaan REVUE nie vanjaar deur kykNET NOU! uitgesaai word nie, maar ons ondersoek egter ander moontlikhede. REVUE! gaan egter steeds op sy wonderlike manier aangebied word met top beoordelaars uit die bedryf. Die glitz en glamour gaan beslis daar wees. Wonderlike klank en beligting met die uitstekende kreatiewe produksies van ons skole landswyd! Vir meer inligting, skakel nou vir Monica Booysen by (011) 815 3000 of epos ons aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Gebruik ook ons maklike skakels hier onder om meer inligting te verkry of om jou REVUE in te skryf. Vinnig speel! Sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Julie 2019 om 16:00.

Skryf In >>>

Lees Meer >>>

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280