Get Adobe Flash player

GROTMAN2 BY PIERNEEF TEATER/ Bespreek Lefra se top produksies vir jou vlg Fondsinsameling en maak lekker winste!

GROTMAN2 BY PIERNEEF TEATER/ Bespreek Lefra se top produksies vir jou vlg Fondsinsameling en maak lekker winste!
Share

GROET DIE GROTMAN 2 terug by Pierneef Teater (Pretoria) Op openbare aanvraag!!!

  • 19 Julie 2019 om 19:00
  • Bespreek VINNIG!!!
  • R160 pp - Bespreek by 012 329 0709

Nadat GROET DIE GROTMAN 2 met Wynand van Vollenstee as die grotman vroeër vanjaar by die Pierneef Teater gespeel het, is dit binne dae uitverkoop. Daar was ongelukkig ‘n hele aantal mense wat teleurgesteld was omdat hulle nie kaartjies kon kry nie. Ons het onmiddellik besluit om ‘n ekstra vertoning te skeduleer vir Pierneef. GROET DIE GROTMAN 2 speel op Vrydag, 19 Julie om 19:00 weer by die Pierneef Teater. Moenie laat slaap die keer nie. Bespreek nou onmiddellik deur die Teater te skakel by (012) 329-0709 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of kliek op ons BESPREEK KNOPPIES. Kaartjies kos R160 pp.

Lees meer by www.lefra.com

 abr logo280