Get Adobe Flash player

DIE #POMPORRELKONSERT EN ANDER #SANDVELDSTORIES op die verhoog

DIE POMPORRELKONSERT EN ANDER SANDVELDSTORIES op die verhoog
Share
  • Pierneef Teater
  • 9 April om 19:00
  • Prys: R160 pp

Johny Klein is te sien in DIE POMPORRELKONSERT EN ANDER SANDVELD-STORIES by die Pierneef Teater op 9 April om 09:00. Besprekings kan gedoen word by 012 329 0709 of by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Johny het onlangs groot sukses gehad met die Ferdinand Deist voorlesings op RSG. Dit was dus net ‘n logiese besluit dat DIE POMPORRELKONSERT verhoog toe moet gaan. Kom skaterlag vir Johny se wonderlike vertolking van hierdie immergewilde stories en kom pink ook ‘n traantjie! Die verhoogteks is verwerk enaangepas deur Frans Swart wat ook die regie hanteer.

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280