Get Adobe Flash player

Bespreek nou vir die #Oppiwater #Kunstefees! Uitstekende kunstefeesprogram.

Bespreek nou vir die Oppiwater Kunstefees! Uitstekende kunstefeesprogram.
Share

Die Oppiwater Kunstefees is baie uniek en die enigste Kunstefees in die wêreld wat op 'n plesierboot aangebied word. Volgende jaar se Oppiwater Kunstefees word op die nuwe en groter MSC Musica aangebied van 15-19 April 2019. Vir die eerste keer in Suid-Afrikaanse waters. Die MSC Musica is baie groter as vorige skepe wat ons in Suid-Afrika gehad het. Dit het ook baie meer balkonkajuite beskikbaar. Frans Swart, Besturende Direkteur van Lefra en Organiseerder van die Oppiwater Kunstefees was onlangs Italië toe om volgende jaar se Oppiwater te beplan. Frans was werklik baie beindruk met die Musica. "Ek moet se hierdie ou skippie is baie indrukwekkend. Vir die Oppiwater Kunstefees, is die teater natuurlik een van ons belangrikste "venues" en ons is vreeslik opgewonde, want die Teatro la Scala kan meer as 1 000 mense huisves. Benewens die teater, gebruik ons nog 4 ander "venues" - so feesgangers kan uitsien na 'n lekker vol en besige fees! Die restaurante en veral die buffet is baie groter. Die verrassing is ook dat daar 'n volle suchi restaurent ook op die MSC Musica is. Onthou net om vroegtydig vir suchi te bespreek, want daardie restaurant is baie gewild! Daar is ook baie meer kroeë." Bespreek sommer nou om deel te wees van ons drywende kunstefees. Om te bespreek, skakel 0860 11 44 11. Wees maar net geduldig, want MSC se inbelsentrum is werklik baie besig. Dit is makliker om aanlyn te bespreek by www.oppiwater.co.za of kliek op die blokkie hier onder. Vir enige navrae, skakel Monica by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280