Get Adobe Flash player

Kersfees Skouspel kom Sun Arena toe - Pretoria - 16 Des 2018

Kersfees Skouspel kom Sun Arena toe - Pretoria - 16 Des 2018
Share

Kersfees Skouspel met meer as 15 Kunstenaars op een verhoog

Lefra Produksies se baie gewilde KERSFEES SKOUSPEL word vanjaar by die Sun Arena van Time Square in Pretoria aangebied op Sondag, 16 Desember 2018 om 15:00. KERSFEES SKOUSPEL is die ideale konsert om Kersfees te vier met ons land se mees talentolle kunstenaars: Amanda Strydom, Chris Chameleon, Jannie Moolman, Anna Davel, Brendan Peyper, Helene Bester, Louis Loock, Helena Hettema, Steffie le Roux, SAARKIE, Alwyn Oberholster, Daniella Deysel en Joshua Ziervogel. Jaconell Mouton is die musikale regisseur met volle orkes en Frans Swart is regisseur. Kom vier die geboorte van Jesus Christus met wonderlike kunstenaars, musiek en sang!

 abr logo280