Get Adobe Flash player

Kyk #REVUE! op #kykNETNOU! - #Sondae om 17:00

Kyk REVUE! op kykNET NOU! - Sondae om 17:00
Share

Kyk vandag 17:00 na REVUE! op kykNET NOU! (Kanaal 146 op DSTV) en staan 'n kans om een van vyf mooie BELLAMY BROTHERS Dubbel Albums te wen.  Kyk hier onder vir die detail ho om in te skryf!

REVUE! word elke Sondag om 17:00 uitgesaai.  REVUE PLUS! is 'n lekker "agter-die-skerms-program" wat Maandae om 16:30 ook op kykNET NOU! uitgesaai word.  Kyk gerus na beide programme, want jy gaan die kinders se kreatiwiteit beslis baie geniet.  Hierdie week spook nog vier top-laerskole sake uit by Carnival City se Mardi Gras Teater.

Indien jy vandag se uitsendings misloop, daar is heelwat heruitsendings van REVUE! en REVUE PLUS. 

Die heruitsendingstye is as volg:

REVUE!: Maandae (15:00); Woensdae (18:00); Donderdae (11:00) en Vrydae (15:00)

REVUE PLUS: Dinsdae (14:00); Donderdae (15:30); Vrydae (17:30) en Saterdae (11:30)

REVUE! en REVUE PLUS word geborg deur die SPUR - trotse ondersteuner van die Suid-Afrikaanse Jeug!

 abr logo280