Get Adobe Flash player

#Laerskole en #Hoërskole - Skryf nou in vir #REVUE2017

Laerskole en Hoërskole - Skryf nou in vir REVUE 2017
Share

REVUE 2017 is 'n Nasionale Revuekompetisie vir Hoërskole en Laerskole wat sake uitspook om die titel van BESTE REVUE 2017.  Verlede jaar se REVUE 2016 is ook op kykNET NOU! uitgesaai.  Vanjaar se kompetisie vind weer by Carnival City plaas.  Die uitdunne vir die Hoërskole sal in Augustus 2017 plaasvind en die uitdunne vir Laerskole sal in September plaasvind.  Volledige inskrywingsvorms sal eersdaags aan belangstellende skole gestuur word.  Dit is egter belangrik dat u skool vir ons 'n aanduiding sal gee of u wel aan die kompetisie sal wil deelneem.  Vul asseblief ons aanlyn vormpie in, wat u natuurlik onder geen verpligting plaas nie.  Kliek net op die knoppies hier onder.  Ons is opgewonde vir u skool se deelname.

 abr logo280