Get Adobe Flash player

FIELA SE KIND by Emperors/ LIEWE HEKSIE by Pierneef Teater

Share

FIELA SE KIND by Emperors/ LIEWE HEKSIE by Pierneef Teater 

Lefra Produksies se trefferproduksie van Liewe Heksie toer die land vol en trek steeds vol sale!  Oral baie gewild.  Heksie speel nog 'n keer by die Pierneef Teater in Pretoria op Saterdag, 24 Junie 2017 om 10:00. Die vorige konsert in Mei-maand was totaal uitverkoop.  Bespreek dus die keer baie vinnig!!!  Besprekings kan gedoen word by die Pierneef Teater self by (012) 329-0709 of kliek hier onder op die "BESPREEK HIER" knoppie.  Groepe meer as 10 kry 'n lekker afslag - skakel vir Lefra by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Kleuterskole, laerskole, creches is ook baie welkom om in groepe te kom teen baie spesiale pryse.  Onthou ook dat Heksie dwarsdeur die land toer.  As jy vir Heksie en haar Blommeland-maats wil bespreek om by jou stad of dorp te kom optree, skakel nou (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Twee lekker Heksie-stories word aangebied.  Voor pouse kom LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM aan die beurt en na pouse ontmoet LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE mekaar.  Lees meer by www.lieweheksie.co.za

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280