Get Adobe Flash player

Moenie #FrancoisvanCoke misloop nie. #CarnivalCity #ROCKinmyTAAL!

Moenie Francois van Coke misloop nie. Saterdag, 20 Mei by Carnival City in ROCK IN MY TAAL! Kaartjies vanaf R100 pp
Share
  • Saterdag, 20 Mei
  • Kaartjies vanaf R100 pp
  • 30% Afslag vir Lefra Nuusbrieflede

Soos ons al in die verlede bewys het, is dit nogal baie lekker om 'n lid van die Lefra Nuusbriewe te wees, want vir ROCK IN JOU TAAL het ons nou 'n wonderlike aanbod vir Lefra  Nuusbrieflede!  Julle kan nou 30% afslag kry op kaartjies vir ROCK IN JOU TAAL!  Dit is ongelukkig slegs beperk tot Vrydag, 19 Mei 2017.  So spring vinnig as jy 'n hele derde van jou kaartjieprys wil spaar.  Al wat jy hoef te doen is om by Computicket te bespreek.  Die afslag is geldig by alle takke van Computicket (onthou elke Checkers en Shoprite het nou ook 'n Computicket), die inbelsentrem 0861 915 8000 of op die internet by die Bespreek Hier knoppie hieronder.  Gaan deur die proses en tik jou aantal kaartjies in by die Lefra Newsletter blokkie.  Daarna gaan jy vir 'n spesiale kode gevra word.  Die kode om te gebruik is die volgende:  RIMT040  Tik dit in al die blokkies in. Daarna gaan jy voort met jou gewone bespreking.  En sie daar - 'n heerlike 30% afslag!  Beslis nie te versmaai in hierdie moeilike ekonomiese tye nie.

 

 abr logo280