Get Adobe Flash player

Gratis Meat World Musiekfees met Bobby, Pieter, DJ Ossewa en andere.

Gratis Meat World Musiekfees met Bobby, Pieter, DJ Ossewa en andere.  1 April - Valley View WInkelsentrum.  Gratis!!!
Share

1 April - Valley View WInkelsentrum.  Gratis!!!

Meat World open 'n splinternuwe tak van MEAT WORLD aan die Wes-Rand en wel by die Valley VIew winkelsentrum in Noordheuwels, Krugersdorp.  Bobby van Jaarsveldt tree op by hierdie opening.  Saam met hom op die verhoog, is Pieter Smith, DJ Ossewa, Alwyn Oberholster, Phillru van Achterbergh en Frnacois van RensburgLIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM sowel as LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE word opgevoer.  Shaleen Surtie-Richards, wat nou te sien is in FIELA SE KIND is die seremoniemeester.

MEAT WORLD het spesiale aanbiedinge by AL die takke van MEAT WORLD om hierdie nuwe tak te vier:

  • Meat World biltong teen slegs R139,99 per kg
  • Grootmaat Rump Steak teen slegs R89,99 per kg.

Kom maak jou vrieskas vol!

 Meat World Musiekfees heeltemal gratis.  Kom vroeg (vanaf 08:00) bring jou kampstoele en sambrele en kry 'n lekker spot om hierdie lekker Musiekfees te geniet.   Vir meer inligting, kliek hier onder op die knoppie.

 

 abr logo280