Get Adobe Flash player

FIELA SE KIND voorskou by Springs Stadsteater. Dan Woordfees in Stellendosch!

FIELA SE KIND voorskou by Springs Stadsteater.  Dan Woordfees in Stellendosch!
Share

FIELA SE KIND Voorskoue by Springs Stadsteater Halfpryskaartjies!!!

  • Donderdag, 2 Maart 2017 - 19:00
  • Vrydag, 3 Maart 2017 - 19:00
  • Saterdag, 4 Maart 2017 - 15:00
  • Saterdag, 4 Maart 2017 - 19:00

Baie goeie nuus.  Lefra Kommunikasie en Bemarking doen voorskoue van FIELA se kind hierdie Donderdag tot Saterdag.  Die lekkerte van hierdie voorskoue is dat kaartjies verkoop teen die nominale klein bedraggie van R50 elk per persoon.  Dit gaan nooit weer herhaal word nie.  Dus, kom sien FIELA SE KIND vir R50 per persoon.  Bespreek nou by Computicket of skakel 0861 915 8000.  Groepe meer as 10 kry verdere afslag - skakel Monica by (011) 815 3000.  Of bespreek onder op die knoppie!

 abr logo280