Get Adobe Flash player

BELANGRIKE #AANKONDIGING: #ShaleenSurtieRichards speel Fiela in #FielaSeKind

BELANGRIKE AANKONDIGING: Shaleen Surtie-Richards speel Fiela in FIELA SE KIND
Share

Woordfees - Stellenbosch

Bespreek NOU HIER!

Shaleen Surtie-Richards is terug in die verhoogproduksie van Dalene Matthee se trefferromam, FIELA SE KIND.  Suzanne van Wijk het die verhoogverwerking gedoen.  Frans Swart hanteer die regie.  Met top spelers mag jy nie FIELA SE KIND hierdie jaar misloop nie.  Treffer van alle tye met 'n wonderlike rolverdeling.

Suzanne van Wijk se Drama, FIELA SE KIND, is ook voorgeskryf vir vanjaar se matrieks - Afrikaans Tweede Taal.  Indien jy jou skool na FIELA SE KIND wil bring, skakel nou vir Lefra by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Spesiale lae tariewe vir skoolgroepe.  Bespreek sommer nou om teleurstelling te voorkom.  Die produksie premiere by die Woordfees in Stellenbosch waarna dit reg oor die land sal toer.

FIELA SE KIND

WOORDFEES - STELLENBOSCH

Stadsaal

8 Maart - 10:00

8 Maart - 15:00

9 Maart - 10:00

9 Maart - 15:00

Bespreek nou by Computicket 0861 915 8000 of kliek onder.

 

 abr logo280