Get Adobe Flash player

Nomineer die Oppiwater Kunstefees vir 'n FIESTA Nominasie!

Nomineer die Oppiwater Kunstefees vir 'n FIESTA Nominasie!
Share

RSG en Lefra Produksies se Oppiwater Kunstefees aanboord die MSC Sinfonia is een die mees unieke kunstefeeste in die wêreld waar ons heerlik kunstefees hou in die verskeie venues van hierdie drywende hotel op die mooie blou oseaan.  Die Oppiwater Kunstefees is nou reeds in sy vierdie bestaansjaar en is elke jaar maande voor die tyd totaal uitverkoop.  Nomineer asseblief die Oppiwater Kunstefees vir 'n Fiesta Nominasie.  Dis baie maklik!  Kliek net op die blokkie hieronder en tik Oppiwater Kunstefees in die oop blokkie en BEVESTIG.  Jy kan soveel keer as wat jy wil stem.  Baie baie dankie!!!

 abr logo280