Get Adobe Flash player

Liewe Heksie vlieg Centurion toe hierdie Saterdag, 15 Okt om 10:00. Bring die kleinmensies!

Liewe Heksie vlieg Centurion toe hierdie Saterdag, 15 Okt om 10:00.  Bring die kleinmensies!
Share

Liewe Heksie by Centurion Teater. Saterdag, 15 Oktober 2016 - 10:00. Bring al die kleinmensies!!! Blommeland wag net vir jou!!!

Lefra Produksies se trefferproduksies van Liewe Heksie toer die land vol en trek steeds vol sale!  Oral baie gewild  Heksie speel by die Centurion Teater in Pretoria hierdie Saterdag, 15 Oktober om 10:00. Besprekings kan gedoen word by Computicket 0861 915 8000 of kliek hier onder op die "BESPREEK HIER" knoppies.  Groepe meer as 10 kry 'n lekker afslag - skakel vir Lefra by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Kleuterskole, laerskole, creches is ook baie welkom om in groepe te kom teen baie spesiale pryse.  Onthou ook dat Heksie dwarsdeur die land toer.  As jy vir Heksie en haar Blommeland-maats wil bespreek om by jou stad of dorp te kom optree, skakel nou (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Twee lekker Heksie-stories word aangebied.  Voor pouse kom Liewe Heksie en Botterblom aan die beurt en na pouse ontmoet LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE mekaar.  Lees meer by www.lieweheksie.co.za

 abr logo280