Get Adobe Flash player

Bespreek vir TOE VIND EK JOU, COUNTRY SKOUSPEL en DAA' GAAT DIE BRUID by Carnival CIty en kry 35% Afslag!!!

Bespreek vir TOE VIND EK JOU, COUNTRY SKOUSPEL en DAA' GAAT DIE BRUID by Carnival CIty en kry 35% Afslag!!!
Share

Uitstekende aanbod van Lefra Produksies

Lefra Produksies speel drie besondere produksies in Junie en Julie by Carnival City se Mardi Gras Teater sowel as die Big Top Arena.  DAA' GAAT DIE BRUID speel by die Mardi Gras Teater van 8-19 Junie, COUNTRY SKOUSPEL is by die Big Top Arena op 18 Junie en Karen Zoid en Francois van Coke is te sien in die ongelooflike gewilde TOE VIND EK JOU op 8 Julie - ook in die Big Top Arena!  Lefra Produksies en Computicket bied nou vir jou die aanbod van die jaar aan!  Bespreek vir al drie hierdie lekker produksies en kry 'n hele 35% afslag op AL jou kaartjies - maak nie saak vir hoeveel mense jy bespreek nie.  Solank jy net vir al drie die produksies bespreek.  Jou besparing per persoon is R178 en vir twee persone bespaar jy R357!!! Beslis nie te versmaai nie.  So inderwaarheid kry jy een produksie heeltemal gratis!  Besprekings kan gedoen word by Computicket se Korporatiewe Verkope by (011) 340 8475 of (011) 340 8128.  Stuur gerus ook 'n epos aan:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Dit is belangrik om te noem dat jy vir die LEFRA THREE SHOW SPECIAL wil bespreek.  Terme en voorwaardes geld en net solank as wat voorrade hou.

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280