Get Adobe Flash player

Liewe Heksie vlieg Boksburg toe

Liewe Heksie vlieg Boksburg toe
Share
  • DAA' GAAT DIE BRUID voorskoue 11,12 Maart

Lefra Produksies se trefferproduksies van Liewe Heksie toer die land vol en trek steeds vol sale!  Oral baie gewild  Heksie speel by die Live Arts Little Theatre op Saterdagoggend, 5 Maart om 09:00.  Die Live Arts Theatre is by die Terminal Life & Style Centre, Dr Vosloo Rd & Trichardts Road, Boksburg. 

Vir aanwysings, kliek HIER Besprekings kan gedoen word by Computicket 0861 915 8000 of kliek hier onder op die "BESPREEK HIER" knoppies.  Groepe meer as 10 kry 'n lekker afslag - skakel vir Lefra by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Kleuterskole, laerskole, creches is ook baie welkom om in groepe te kom teen baie spesiale pryse. 

Onthou ook dat Heksie dwarsdeur die land toer.  As jy vir Heksie en haar Blommeland-maats wil bespreek om by jou stad of dorp te kom optree, skakel nou (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  Twee lekker Heksie-stories word aangebied. 

Voor pouse kom Liewe Heksie en Botterblom aan die beurt en na pouse ontmoet LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE mekaar.  Lees meer by www.lieweheksie.co.za

 abr logo280