Get Adobe Flash player

Ideale Kersgeskenk - koop kaartjies vir MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA by Atterbury Teater!

Ideale Kersgeskenk - koop kaartjies vir MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA by Atterbury Teater!
Share

Is jy al moeg geloop van winkel na winkel om vir al jou geliefdes die ideale Kersgeskenk te kry?  Wel hier is die antwoord.  Bespreek vir ALMAL hierdie jaar vir Lefra Produksies se trefferklug, MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA by die Atterbury Teater van 19-24 Januarie 2016.  Ideale Kersgeskenk, want jy gaan  jou geliefdes laat lag en wat is beter terapie as 'n lekker lagsessie.  As jy wil, kan jy ook by een van die wonderlike restaurante by die Atterbury Teaster vir andete bespreek en maak sommer 'n familie "outing"!

 abr logo280