Get Adobe Flash player

MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA vir laaste keer in Jo'burg!

MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA vir laaste keer in Jo'burg!
Share

"Worsie se Ma" (Marga van Rooy) terug op die verhoog in MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA

  • Universiteit van Johannesburg - Teater
  • 24-29 November 2015

Lefra Produksies se trefferklug, MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA is terug in Johannesburg op openbare aanvraag nadat die produksie totaal uitverkoop is.  Marga van Rooy (beter bekend as Worsie se Ma) is terug na baie jare op die verhoog as die kwaai mev Poggenpoel.  Die produksie spog met 'n baie bekende rolverdeling!  Cobus Venter, Cindy Swanepoel (Getroud met Rugby en Binnelanders), Botha Enslin, Francois van Rensburg, Duncan Johnson (Ons Stories), Ana van Achterbergh (Liewe Heksie), Dirk Vermeulen en Phillru van Achterbergh.  Regie deur Frans Swart.

Ideale produksie vir lekkerlag en perfek vir eindjaarfunksies.  Spyseniering kan saam met die produksie aangebied word.  Skakel nou vir Lefra Produksies by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 abr logo280