Get Adobe Flash player

Grotman gaan Sasolburg toe. By die Etienne Rousseau Teater op 4 & 5 Maart. BESPREEK GOU!

Grotman gaan Sasolburg toe. By die Etienne Rousseau Teater op 4 & 5 Maart. BESPREEK GOU!
Share

GROET DIE GROTMAN 2 met Phillru van Achterbergh kom Sasolburg toe en speel by die Etienne Rousseau Teater op 4 en 5 Maart elke aand om 18:00. Besprekings kan gedoen word by www.LTickets.co.za Groepe teen spesiale pryse, stuur asseblief ‘n epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of skakel 0118153000. Meer inligting by www.grotman2.co.za GROET DIE GROTMAN2 word aangebied met die vriendelike samewerking en ondersteuning van Ambassador Execudrive, Britz Couriers and Removals, Crown National, die tuiste van Six Gun Grill, Hollywood Costumes, Lift, RSG, Sounds Good, Van Loveren Wyne en WS Pianos

Besprekings: 4 Maart

Besprekings: 5 Maart

 

 

 abr logo280