Get Adobe Flash player

GROET DIE GROTMAN 2 in die Sudwala Grotte - Nelspruit op 2 en 3 Des

GROET DIE GROTMAN 2 in die Sudwala Grotte - Nelspruit op 2 en 3 Des
Share
GROET DIE GROTMAN 2 met Phillru van Achterbergh is oppad na sy Grot toe en speel by die Sudwala Grotte op 2 en 3 Des om 18:00 in die Sudwala Grotte as deel van Bietjie Bietjie Bos. Kom skaterlag vir die verskille tussen mans en vroues, want Mans is steeds van Mars en Vrouens van Venus.

 

 

 abr logo280