Get Adobe Flash player

Trio Events : 2022 : Save The Dates

Trio Events : 2022 : Save The Dates
Share

Trio Events kondig met trots aan:

Hiermee ons 2022 event datums wat ons nou al kan bekendmaak.

  • Die kykNET Buite Ekspo Wes Kaap by Môreson Plaas net buite Malmesbury vind plaas vanaf 25 tot 27 Maart 2022.
  • Die kykNET Buite Ekspo Limpopo vind plaas by Sondela Nature Reserve & Spa naby Bela Bela vanaf 24 tot 26 Junie 2022.
  • Die Hankook Land Cruiser Fees vind plaas by Sondela Nature Reserve & Spa naby Bela Bela vanaf 9 tot 11 September 2022.

Maak gerus kontak met Tersia oor beskikbare geleenthede by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. – daar is min spaies oor so gou spring!

Datums vir die kykNET Safari’s en die SA 4x4 & Outdoor Show sal eersdaags ook bekendgemaak word en kyk ook uit vir ‘n lekker groot musiekfees oppad Sondela Nature Reserve & Spa toe vanaf 12 tot 14 Augustus 2022.

Ons ‘herontwerp’ tans ons terreine (met die minste moontlike ongerief vir ons uitstallers om realistiese getalle besoekers in te kry) om voorsiening te maak vir Covid-19 protokols mbt toelaatbare getalle mense en sal voldoen aan die nodige protokols soos aan ons voorgeskryf.

 

 

 abr logo280