Get Adobe Flash player

Atterbury Teater November Nuusbrief

Atterbury Teater November Nuusbrief
Share
  • November is hier en die teater het ‘n opwindende maand wat voorlê!
  • Ons sien uit na groot legendes soos Lizz Meiring, Coenie de Villiers, Mathys Roets, Anna Davel en Amanda Strydom!
  • Ons verwelkom ook vir die eerste keer vir Elandré en dan het ons ook twee komedie vertonings hierdie maand om jou te laat skaterlag.

Kliek hier vir ons volledige program en daar is waarlik iets vir almal!

 

 

 abr logo280