Get Adobe Flash player

Kom lag saam met die Grotman op Welkom en Bloemfontein

Kom lag saam met die Grotman op Welkom en Bloemfontein
Share

GROET DIE GROTMAN 2 OP TOER!

GROET DIE GROTMAN 2 is op 'n lekker toer deur die land! Ons speel op 3 November by die Ernst Oppenheimer Teater in Welkom, 4 November in Bloemfontein, 5 November by die Drostdy Teater in Stellenbosch, 6 en 7 November by Bok Radio se nuwe mooie Heroes Teater en dan gaan ons Nelspruit toe op 2 en 3 Desember en raai waar speel ons? Ja julle het reg geraai! Die Grotman speel in die wonderlike Sudwalla Grotte. Bespreek maar vroegtydig, want ons kan tans net vir 50% van teaters se kapasiteit speel en die kaartjies word sommer vinnig opgeraap.

BESPREEK HIER

Vir meer inligting, skakel Monica by (011) 815 3000 of epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Volledige inligting oor Grotman is ook beskikbaar by www.grotman2.co.za

 

 abr logo280