Get Adobe Flash player

Coenie de Villiers by die Atterbury Teater – 21 November

Coenie de Villiers by die Atterbury Teater – 21 November
Share

Coenie & Steinway

21 November | 14:30 & 17:30 | R250

Ná bykans twee jaar weg van die verhoog (en agter die masker) is Coenie de Villiers terug vir ‘n solo-konsert soos net hy kan. Coenie skuif agter die legendariese Steinway-vleuel van die Atterbury Teater in vir ‘n kragtoer van liedere met ‘n verrassing of twee in die repertoire.

Kaartjies

 

 

 abr logo280