Get Adobe Flash player

Sy vrou slaap ini kerk

Share

Koos soek raad by Dominee oor sy vrou slaap ini kerk. Dominee sê: "Ek sal knik as ek 'n vraag vra dan steek jy haar met 'n speld". Volgende Sondag is dit sulke tyd. Dominee knik en vra wie het vir ons gesterf, Koos steek haar en sy spring op en skreeu "Jesus". Mooi sê Dominee, en sy slaap verder. Dominee knik en vra wie is ons verlosser, Koos steek en sy spring op en skreeu "Onse Vader". Mooi sê Dominee, sy slaap verder. Dominee vra wat sê Eva vir Adam na hul 9de kind weer steek Koos haar sy spring op en skreeu: " As jy my weer steek bliksem ek jou" Amen skreeu al die ander susters!

 abr logo280