Get Adobe Flash player

Malema op die TV

Share

Juffrou vra die klas of hulle weet wie is Julius Malema Jannie spring op " Ek weet juffrou, hy is die weerman op die TV". Juffrou is gepuzzle en vra dan nou hoekom hy so dink. Jannie antwoord dat elke slag as Malema op die TV is, dan sê sy pa " daar is die Donner weer "

 abr logo280