Get Adobe Flash player

Koos

Share

Koos ruil sy nuwe horlosie vir 'n KUIERTJIE by 'n prostituut. Sy vrou wil die volgende aand weet waar sy nuwe horlosie is?'Koos wil nie jok en glimlag en se... " Weg – ge – steek “

Koos se vrou kraam en hy is gewelding geskok toe dit 'n drieling is. Hy vra sy vrou geskok hoe het dit dan gebeur. "Onthou jy toe die vaseline op was, het ons die 3-in-1 olie gebruik." antwoord sy hom. Koos : "Genade !!! Ek's so bly ons het nie die Q20 gebruik nie!"

 abr logo280