Get Adobe Flash player

Ruik daai steak

Share

Die main man van Springs en sy meisie stap gisteraand bietjie rond in die East Rand Mall.

Hulle stap verby 'n nuwe “Hip and Happening” restaurant.

Met die verbyloop sê sy: “Sjoe, liefie, ruik daai steak. Dit ruik fantasties!”

Omrede Springs manne die goeie ouens is wat hulle is, dog hy: “Te hel daarmee. Kom ek bederf haar bietjie.”

Toe loop hulle weer verby.

 abr logo280